|
Post by Webmonstertjie on Aug 27, 2005 3:40:31 GMT -5
[glow=green,2,300] VRYHEID UNITE![/glow] This is a get together "hoekie" for Ex-Vryheid-ers and old friends ! Post all your messages to long lost friends here! START POSTING! ;D
|
|
|
Post by Teqqie on Aug 27, 2005 9:13:53 GMT -5
Die link is OP ..............so lat waai meraai's en gatiepie's.............. Jason ek wag not om van jou te hoor ..........
Goed gaan
XXXX
|
|
|
Post by JASON on Aug 28, 2005 1:37:20 GMT -5
HI TEQQIE!
EK IS BLY HULLE HET NOU VIR ONS N LEKKE SITE GEMAAK WAT ONS KAN GEBRUIK. WEL WAT IS JOU NAAM SE MY NOU EK WIL GRAAG WEET. WANEER HET JY MY LAAS GESIEN. JOU NAAM IS SEKER DALK NIE JAKKIE NIE NE? WEL NET VOOR EK WEER SA TOE KOM DAN SAL EK JOU LAAT WEET DAN KAN EK JOU WEER ONTMOET DIT IS AS JY WIL WANT EK WIL GRAAG WEET WIE JY IS. JY SAL MY SEKER NIE HERKEN NIE. WEL EK IS NOU BY DIE WERK SAL WEER LATER GESELS.
GROETE JASON
|
|
|
Post by Teqqie on Aug 28, 2005 16:57:29 GMT -5
Howzeet Jason !!! Jip ek dink ook dit was vreeslik van die webmonsterkie om vir ons hierdie "spasie" te gee om weer met OU buddies in aanraking te KOM .... Ek is nie Jakkie nie ;D sorry Hoe is dinge daar innie UK was nogals 'n baie koue dag hie, jip jy moet laat weet wanneer jy weer terugkom SA toe, dan kan ons dalk so koffiekie of iets (sterkers) gaan drink ......whahaha soos ek gesê drop my jou addy dan mail ek alles wat jy wil weet vir jou Ek gaan nou doeks ....lekker werk en what what ........ons gesels weer XXXX
|
|
|
Post by JASON on Aug 29, 2005 1:20:56 GMT -5
HI TEQQIE!
WEL WAT EK NOU DOEN WIL EK NIE EINTLIK NIE MAAR MY E-MAIL IS ******* (vra webmonstertjie). EK HOOP JY WARDEER DIT AL KAN EK JOU NIE ONTHOU NIE. NOU GAAN AL DIE BADDIES MY IN DIE HANDE KRY. THANX VIR DIE REPLY DIS COOL. WEL KAN NIE WAG OM TE WEET WIE JY IS NIE. NOU DAT JY MY E-MAIL HET KAN ONS DAAR PERSOONLIK PRAAT EN DAN KAN JY MY JOU TRUE IDENTITY SE. HA!HA!HA!HA!HA!HA!
|
|
|
Post by Teqqie on Aug 29, 2005 13:37:00 GMT -5
hello joi hoezit ? Dankie vir jou email addy, ek gee ook nie gewoonlik myne sommer so uit nie, te veel weirdo's daarbuite, maar ek weet darem jy issie een van hulle nie *touch wood* whahaha ....ek sal vir jou 'n mail stuur sodra ek 'n kans kry !!!! Ek't ook probeer register oppie forum, maar die ding bly kort kort sê "invalid" username, sal maar anner dag weer probeer, want ek is maar kort van DULD Goed gaan daar innie UK en lekker werk, hou maar die boksie dop vir email ;D Ok Byeeeeeeee for now !!!
|
|
rocky
New Member
Posts: 1
|
Post by rocky on Dec 4, 2005 7:37:07 GMT -5
Haai - Ek gaan nou terug na 1964 - 1969 . Onthou iemand my of my famielie nog. Sonnekus was ons van, ons het so kuins oorkant die Nuwe Republiek laërskool in Kerkstraat gebly. My pa was bekend as Vryheid se sterkman. ( Het meubels vervoer. ) As iemand onthou, laat weet asseblief. Ek soek nog na 'n plek met die naam Mountain Gwebe net buite Vryheid. Indien iemand inligting het oor so 'n plek, laat weet I disagreeeblief. Dankie
;D ;D ;D
|
|
|
Post by Judi on Apr 28, 2006 17:26:05 GMT -5
Hi all, my name is Judi King (Judi Parsons). I am looking for anyone that I used to know in Vryheid especially from the youth that was run by me late father Stanley Edward Parons. It was under the Assemblies of God and it was mostly done from our house in 72 Commissioner Street in about the early 1980's. I left in 1984 but often think of wonderful times spent there. Please. if anyone remembers me send a shout-out. It's been too long..................
|
|
|
Post by Judi on Apr 28, 2006 17:28:20 GMT -5
Hi all, my name is Judi King (Judi Parsons). I am looking for anyone that I used to know in Vryheid especially from the youth that was run by me late father Stanley Edward Parsons. It was under the Assemblies of God and it was mostly done from our house in 72 Commissioner Street in about the early 1980's. I left in 1984 but often think of wonderful times spent there. Please. if anyone remembers me send a shout-out. It's been too long..................
|
|
|
Post by Alcino on May 19, 2006 10:49:56 GMT -5
This is a replay to Rocky. Mount (Mt) Ngwebi (might be of a little on the spelling) is situated near Nyati. Driving towards Hlobane, Vaalbank and Coronation from Vryheid you will rach a crossing that, to the left will take you to Hlobane, dead ahead to Vaalbank, Coronation and towards Louwsburg and to the right Mt Ngwebi and Enyati. I don't know the distance but you will pass a small mountain pass with dangerous curves, so be careful. You will cross the railway on a semi mountain rise where (if I am not mistaken) the road splits 3 ways. Ahead to Eyati, just of to the left to a dirt road and to the left to Mt Ngwebi. We used to live there on the mine property in 1975 to 1980. If you were there in the late '70's you will be shocked to see the state of the property now unless something good has happened since 1995 as it was the last time I went there just to see how it looked.
|
|
|
Post by Jan Hendrik Kay on Nov 4, 2006 19:06:36 GMT -5
Jan Hendrik Kay, wonder of daar enige ou VHS Matrieks van '99 oorgebly het ? jhkay@symbitec.**m
|
|
|
Post by jackmeharty on Dec 18, 2006 3:22:07 GMT -5
World War 2 Memories, I was in Vryheid in 1944,on 28 days leave from Durban , where my ship HMS Renown was having repairs carried out, I was a 19 year old sailor in the Royal Navy, and was told I could go anywhere within 300 miles of Durban, Most went to Jo;burg, I tasted the terrific Hospitality of the people of Vryheid,and did hope to return one day, I stayed with an English family named Baxter the father was a train driver for the SAR,and he had two loveley daughters,I had christmas dinner 1944 with a family round a large table and 24 Afikaaners ,and although I could only speak English I was made most welcome ( the beer was strong) as we were not allowed alcohol on the ship so it hit me hard),when the ship left Durban , being sung out by the lady in white, tears were running down my face, I did not want to leave. I went to many plces during the war but Vryheid was the best, a merry christmas to all in Vryheid, Regards Victor John Humphries
|
|
|
Post by tappie on Jan 27, 2007 21:15:34 GMT -5
Hallo daar,
Ek is so bly dat hierdie tuiste geskep is, ek hoop om van my ou vriende en kennisse op hierdie wyse weer raak te loop. Enige iemand wat tussen 1971 en 1973 in Lucas Meyer was kan van hulle laat hoor. Ek sal vreeslik graag van Martin A. en Clyde F. wou hoor.
Groete Riaan
|
|
karl
New Member
Posts: 2
|
Post by karl on Jan 28, 2007 11:03:41 GMT -5
Hello everyone My name is Karl Niebuhr, and I am from Vryheid. I am taking a Gap Year in England at the moment for a year, in Winchester. I would like to converse with anyone that went to VHS and remembers me!!! Especially the Matrics of 2006, that would be awesome!! Anyways, let me know... THANX Karl
|
|
|
Post by Dr Geni on Feb 2, 2007 5:56:08 GMT -5
[glow=red,2,300][/glow] Jan Hendrik Kay, wonder of daar enige ou VHS Matrieks van '99 oorgebly het ? jhkay@symbitec.**m
|
|