|
Post by uberifrit on Apr 11, 2007 8:54:30 GMT -5
I wonder why some people feel that its hard to leave this little town. I feel the same way. Is this a phenomenon in all small dorpies?
|
|
|
Post by tappie on May 2, 2007 17:18:19 GMT -5
After 34 years away I want to come back. Once in your blood it stays there no matter what. ;D
|
|
|
Post by bennie on May 12, 2008 13:31:01 GMT -5
Ek dink dis daardie water wat ons gedrink het uit die Grootgewaagd Dam. My ouers reken vandag nog dat dit hulle wonderlikste jare was . Pa was dominee in die Klipkerk en ma het elke Sondag die orrel gespeel. Pa is al 81 en ma word al 80 maar hulle is steeds lief vir Vryheid. Bekendes soos Oom Ben Pienaar, oom Jannie van der Merwe, oom Daan Jacobs, oom Hannes Swart, Mev Betty-June Rousseau, oom Danie en tannie Yvonne de Bruyn het 'n belangrike rol gespeel in my mens-wees vandag. Het nou die aand daar oorgeslaap en bietjie deur die dorp gery. Net jammer dat die nuwe stadsbestuur alles wat hulle op 'n skinkbord gekry het, lekker opgefoeter het. Eish!!!!
|
|