|
Post by Lourens Botha on Mar 1, 2006 14:18:34 GMT -5
Die SAPD Varswater Oewer Hengel se SA kompetisie word in April in julle Klipfontein dam aangebied. Dit beteken dat ongeveer 120 polisiemanne oor die land vir ongeveer 10 dae daar gaan vertoef. Kan julle asseblief raad gee oor watse aas in die dam werk. Ek verstaan dat swartbaars, karp, baber en geelvis gevang kan word?
|
|
|
Post by Robin on Mar 10, 2006 7:06:34 GMT -5
Meerderheid karp......nou en dan dalk n Black Bass :-) Gewone pap...maar ek hou van my bruin brood...
|
|
|
Post by robin on Mar 10, 2006 7:08:29 GMT -5
"Canned" mielies ( KOO ) werk ook goed....maar dis in die aand....vir die "groot" outjies ;-)
|
|